About us

Having worked in the leather sector since 2018, I first oversaw a leather furniture factory before moving and managing a leather furniture store. Daily interaction with clients and comprehension of their requirements and desires. In the leather industry, we wanted more. Then, in 2021, what had been a hobby for us quickly turned into a love that we couldn’t help but pursue. In 2022, we made the decision to expand as a small business. We entrusted our aspirations and dreams for Willebok in our heavenly Father in March 2023, one of us quit our day job to pursue the craft into a small, local business. We haven’t looked back since.

Vanaf 2018 is ek in die leer bedryf , ek het eers ‘n leer meubel fabriek bestuur. Ek het later toe getrek en ‘n leer meubel winkel bestuur. Daaglikse interaksie met kliënte het my laat verstaan van hul vereistes en begeertes. In die leerbedryf wou ek en my verloofde meer hê. In 2021, het wat vir ons ‘n stokperdjie was, vinnig verander in ‘n liefde wat ons nie anders kon as om na te streef nie. In 2022 het ons die besluit geneem om as ‘n klein besigheid uit te brei. Ons het ons aspirasies en drome vir Willebok in Maart 2023 in ons hemelse Vader toevertrou, een van ons het ons voltydse werk verlaat om die droom in ‘n klein, plaaslike besigheid na te streef. Ons het sedertdien nie teruggekyk nie.

Custom Leather Engraving

Brand a product of choice with a corporate logo, name or design, view the range or get in touch to discuss your requirements.

View Our Full Range of Products

Have a look at our products, shop around or get in touch if you have any questions